Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whales Tail

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Whales Tail
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Selma B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma B

Ongelooflik gemaklik!

Dit is die klein dingetjies wat tel! Dankie vir die verwelkomingspakkie. Deeglik deurdink en net wat ons gekort het. Die huis bied so baie. Alles uit die boonste rakke. Die solar sisteem, die goed beplande kombuis, die kwaliteit bedlinne, pragtige skoon swembad en uitsonderlike braaikamer en direkte toegang tot die strand. Alles wat ons harte begeer het. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whales Tail se terugvoer

Hi Selma. Ons is baie bly dat jy jou tyd by ons geniet het. Ons sal julle weer met graagte terug verwelkom. Ons probeer ons uiters bes om ons gaste se benodigdhede te voorsien.
Rob & Adri

Whales Tail
Ivan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan P
Gesin met klein kinders

Excellent experience.

The accommodation is paradise. It's solar powered, has JoJo tanks, and 5-star security. It's overly spacious, with every kitchen appliance you can think of, and every utensil. All are quality name brands. It has uncapped WiFi, DSTV, a massive TV and sound bar. The pool area and braai area are almost the size of the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whales Tail se terugvoer

Hi Ivan.
Thank you for the great review. We are always trying to improve our guest experience. We are more than happy to welcome you back.
Regards
Rob & Adri

Whales Tail
Hlengiwe M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hlengiwe M

Excellent.

The place was amazing. I loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whales Tail se terugvoer

Hi Hlengiwe, we are happy that you loved our stay with us. Our doors are always open for your return.
Regards. Rob & Adri

Whales Tail
Willemina J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemina J
Gesin met tieners

Absolutely amazing.

Everything that one could ever ask for and more. From welcome refreshments, gas stove and oven with suitable kettle, even milk to enable those that arrive to settle before having to rush out to shops after a long journey. Stunning garden layout and complete security with a personalised beach access. A true home away from home experience with more luxuries. Incredible friendly host willing to go the extra mile. We cannot wait to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whales Tail se terugvoer

Hi Willemina
We are ecstatic that you enjoyed your stay at Whales Tail. We keep trying to improve our guests' stay and to make you feel at home. We will welcome your return.
Regards
Rob & Adri

Whales Tail
Sanele M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanele M
Gesin met tieners

Excellent.

The place was magnificent and fulfilling the expectations of being on a holiday home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whales Tail se terugvoer

I am happy that the home made you feel the way it should have, been on holiday. Hope to see you return.
Regards
Rob & Adri

Whales Tail
Wesley P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley P
Gesin met klein kinders

Absolutely stunning venue for a getaway. Perfect location, warm and welcoming hosts with all the facilities you require. I will definitely be going back to whales tails.

We had one the best self-catering holidays at Whales Tail accommodation. With its own pool house for our birthday party and pool. The fishing spot was great just out the back door. Will highly recommend whales tail port shepstone for your holiday getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whales Tail se terugvoer

We are very happy that you enjoyed your stay at Whales Tail. We would gladly welcome you back anytime.
Regards
Rob & Adri

Whales Tail
Mershia S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mershia S

Beautiful house with everything you need.

Well equipped with children in mind. Spacious, great entertainment area by the pool. And only a few steps away from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whales Tail se terugvoer

Hi Mershia. We are so happy that you enjoyed you stay with us and hope that you will return on your next break. Regards Rob & Adri

Whales Tail
Johan A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Ons twee hondjies het die groot erf baie geniet en die gemoedsrus dat hulle nêrens sou kon ontsnap nie, was wonderlik. Die braaikamer by die swembad is die ideale kuierplek vir die hele gesin en dis ten volle toegerus met badkamer, opwas en klein yskassie. Dan is daar ook die direkte toegang tot die strand, net 'n paar tree weg. Die huis self is ruim en skort niks (onthou net om handdoeke saam te neem). Alles was mooi skoon en netjies. Ons het ons tyd by Whales Tail bitterlik geniet en sal verseker weer daar bly. 10/10 aan Rob en sy span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whales Tail se terugvoer

Hi Johan, I am very happy that you enjoyed your stay with us and hope to see you on your return. Regards. Rob & Adri

Whales Tail
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 35, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60498b9d12f2d725f80076248487bce5a67188a87bb41eb98e527aeb97e444d9b82fb384a522449e94d482ebf35f2d21c11b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 540 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 35 Beach Front Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.696857936047 30.492371365676
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem