Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whales Way Ocean Retreat

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Christine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike rustige plek om te ontspan met die pragtigste strand. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Hy het ons kamer verander na een met 'n see uitsig toe hy 'n kansellasie gehad het. Heerlike rustige plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trix K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Devine is alwat ons kan se dit was uit die boonste rakke. Vanaf ons aankoms tot ons vertrek was ons op die hande gedra, baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
1 nag
5.0
Jun 2024

Lieflike uitsig en besonderse ontbyt. Die kamer (loft) was massief met asemrowende uitsig. Die borrelbad was 'n lieflike bederf. Ons was vriendelik ontvang en die ontbyt was fantasties, ons kon nie alles opeet nie. Ons het langs die strand gaan stap en sal beslis weer wil oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Loved it wish we had been there for longer. Way welcoming host. Fabulous breakfast, incredible location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liane P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

'n Juweel in wildernis. Gerieflike, skoon en netjiese verblyf! Die vars vrugte in die kamer was 'n wenner! Baie vriendelike gasheer! Julle sien ons vir seker weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fun, beautiful. Wonderful hosts. The area and lookout from the top rooms is something to behold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie netjiese plek met 'n amazing uitsig oor die oseaan. Ek het baie lekker gebly by Whales Way Ocean Retreat en het dit vreeslik waardeer dat ek op baie kort kennisgewing akkommodasie kon kry. Netjies, alles was skoon en die ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mooiste uitsig, vriendelike gasheer en heerlike ontbyt! Kamer goed toegerus. Ligging en ontvangs was tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Asemrowend. Dit was 'n wonderlike ervaring, netjies en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Melisa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

A bit disappointing. Beautiful space, great breakfast, great views but would not recommend. The hosts were unwelcoming and their phones are on loud so you hear the calls and WhatsApp pings very clearly. The garden room was very loud at night, you hear other guests, staff and every creak from the house. The bed is also on a slope so I did not enjoy the sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 858, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApooqu7dxiTR9Lj3aK6X0pLwLLotIfLpiEQxUkdfVuEeD3AmSr5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 858 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.99998368975 22.618393069906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang