Vredenburg Akkommodasie by Wheat Fields | LekkeSlaap
+8

Wheat Fields

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierkloofstraat 16, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R500 R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wheat Fields is op die eienaar se perseel in Vredenburg geleë. Die selfsorg-eenheid is pragtig versier, goed toegerus en kyk uit oor die Weskuslandskap. Alhoewel dit vas is aan die hoofhuis, is die eenheid op die eerste verdieping en bied privaatheid.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die sitarea vir ekstra slaapplek. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die knus sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is 'n braai-area en 'n aangewese rookarea buite.

Die eenheid is nie geskik vir bejaardes, klein kinders of persone met gestremdhede nie, want daar is steil trappe.

Slaapplek

’n Bespreking by Wheat Fields sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tierkloofstraat 16, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R500
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
was R500
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierkloofstraat 16, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAchqdWeOfJyhVgmxxhU3NLCLkU0Hx816IgEcUwTKhd3fdMCElan?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, nou Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 16 Tierkloof Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.91223 17.98352
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za