Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Hope Gasteplaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Whispering Hope Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helen V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Gesin met tieners

Beautiful just beautiful.

Beautiful just beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauli V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauli V
Gesin met tieners

The experience of staying on an authentic Karoo farm was truly magical.

The tranquillity of the surroundings and hospitality I can recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margit E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margit E
Gesin met klein kinders

Breathtaking surrounding, lovely house and warm welcome.

This was a breathtaking place in every way. The house is spotless and very nicely furnished. The daughters of the family took us on a tour of the farm as they were transporting sheep and allowed our boys to feed a baby goat and calf. The landscape is absolutely stunning, a sense of complete peace. We wish we could have stayed longer, instead we will long to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nici S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nici S
Saam met vriende

Rustigheid en stilte op 'n karooplaas.

Baie lekker gekuier. Plaashuis het pragtige ou houtmeubels. Skoon en netjies. Goeie kommunikasie van eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolf V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf V
Gesin met klein kinders

Oorslaap op pad Kaap toe en terug na Jhb.

Oornagverblyf op pad Kaap toe en ook op die reis terug na Jhb. Na die eerste nag op pad Kaap toe het ons uitgesien om weer oor te bly op pad huis toe na ons vakansie. Aneen en haar gesin gaan uit hulle pad om seker te maak ons is gemaklik. As 'n bonus was ons bederf met perdritte vir die kinders en ook 'n toer van die plaas, met al ons honde wat saamgery het agter-op die bakkie. Sien uit na ons volgende geleentheid om hier om te gaan op pad Kaap toe. Stil, pragtige Karoo-plaas, honde welkom, gasheer wat jou tuis laat voel, alles wat jy nodig het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolf V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf V
Gesin met klein kinders

Oorslaap op pad na Kaap.

1 nag gebly op pad Kaap toe met ons 2 dogters en 3 honde. Rustig en presies wat ons nodig het om batterye te laai vir volgende dag se verder ry. Aneen het gehelp met alles wat ons nodig het. Vriendelike diens soos dit moet wees. Baie dankie. Kinders en honde het dit baie geniet en het die plaas verken na lang dag op die pad. Ons stop weer hier op pad terug Jhb toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R398, Cypherwater Plaas, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA401c5af17d0d9e0982b3b15f0c7ded939cef7a289eb431db48bc315f157c773f4ad985fb7459731c204d80044ceaa4b9bdf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Off the R398 Farm Cypherwater 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -31.428539489412 24.319060239363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem