Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Pines

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 95

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Whispering Pines
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Willie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hoof slaapkamer het soos ou sweet geruik, geen krag nie, en dit het ook na rook geruik. Dit was vuil.

Was okay, die plek het ook na rook geruik. Die hoof slaapkamer en beddegoed het soos ou sweet geruik, en die plek was bietjie vuil. Daar was ook geen krag toe ons daar aankom nie, so dit was nie 'n great ervaring nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charné D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Sal beslis weer gaan.

Kombuis was effens vuil toe ons daar aankom (stof/grond op blad en eetgerei by mikrogolfoond) en vorige koppies ens. wat gewas is, is nie gebêre nie. Andersins skoon en netjies en heerlik gebly. Sal lekker wees as daar 'n televisie aangeskaf kan word vir reëndae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise D
Saam met vriende

Ontspanne, mooi omgewing en goed geleë.

Kreatiewe huisie met al die nodige geriewe. Dit was 'n ontspanne en lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met vriende

Perfekte blyplek. Rustic maar gemaklik!

Bekoorlik en pragtig! Perfekte ligging - rustig maar tog naby aan alles wat Dullstroom kan bied!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 960
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 960
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 960
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagles-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4352c59995e7fb788e5595150848b4d480f4615e76e7a32cae0c265177455474507ecc8bf80fd0530dd7bb0cf9a345361e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 960 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 Eagles Drive Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418834785131 30.111116764557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem