Muizenberg Akkommodasie by Whispering Woods Self-Catering Unit | LekkeSlaap
+21

Whispering Woods Self-Catering Unit

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St David's-straat, Sunrise Villas 48, Costa da Gama, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Whispering Woods is 'n ten volle gemeubileerde en pragtig-ingerigte selfsorgwoonstel in 'n veilige sekuriteitskompleks. Die woonstel is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat goeie smaak waardeer. Whispering Woods is in Sunrise Circle, net langs die M5, geleë en Sunrise Strand is net sowat 200 m se stap vanaf die woonstel. Dit is ook naby Muizenberg se middedorp, die gewilde Surfers Corner, en Capricorn Square Winkelsentrum vir gaste se daaglikse benodighede.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. In die eerste slaapkamer is daar 'n koningingrootte-bed en in die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die volledige badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorggebruik en sluit 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies in. In die leefarea is daar 'n platskerm-TV met DStv. Die leefarea het skuifdeure wat op 'n balkon oopmaak en bied gedeeltelike see-uitsigte.

Die kompleks beskik oor 'n drafpaadjie, wasgoedgeriewe, 'n swembad en 'n braai-area waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Parkeerplek onder 'n skadunet is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Whispering Woods Self-Catering Unit sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Whispering Woods Self-Catering Unit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • St David's-straat, Sunrise Villas 48, Costa da Gama, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whispering Woods Self-Catering Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St David's-straat, Sunrise Villas 48, Costa da Gama, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjYjBjNzUyLTQ1Y2QtNGNlNi04Zjc1LTY2ODE3ZDFiNzE4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 St David's Street 48 Sunrise Villas 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.101387 18.481398
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za