Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whistling Winds Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat, Deel 74 van Plaas 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Whistling Winds Farm Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n plaas naby Baardskeerdersbos in 'n area naby Gansbaai in die Overberg. Die kothuis is onafhanklik van die plaaslike netwerk en is goed toegerus vir gaste wat wil wegbreek vir 'n ontspannende naweek.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n sonnige stoep met sitplek en braaigeriewe in die tuin wat ook lieflike uitsigte oor die plaas het.

Slaapplek

’n Bespreking by Whistling Winds Farm Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Whistling Winds Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Rivierstraat, Deel 74 van Plaas 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whistling Winds Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat, Deel 74 van Plaas 213, Baardskeerdersbos, 7271, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5aafbfcbd8398734aa28c8cb7c48e8e3b19478ad5f61bf2e53651dcc736aa58c692ff37ab657d10cd3b19b680b1b6db1d45b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Rivier Street Portion 74 of Farm 213 7271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.596808464569 19.569219654913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem