Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White River Country Estate Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lemmy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir White River Country Estate Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sannie N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, ruim, netjies, aircon in kamer, veilige omgewing en restaurant loopafs.

Dit was 'n plesier om in die plek te bly. Hulle stap die ekstra myle om dit vir jou aangenaam te maak om daar te bly. Het niks nodig gehad nie, alles was daar. Hulle akkommodasie met onderdak parkering is uiters netjies en ruim vir 2 persone. Hulle het selfs spesiaal 'n braai aangekoop toe ons ons navraag gedoen het of daar braaifasiliteite is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White River Country Estate Apartment se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Opreg waardeur.

White River Country Estate Apartment
Kienzel K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kienzel K
Gesin met tieners

Sien sterre.

Vir seker die beste plek, mooiste plek, beste diens, waarde vir geld,,die mense is 100% en help graag. Kan nie beter plek en vriendelike plek kry as hulle nie. Nommer 1 op die webtuiste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White River Country Estate Apartment se terugvoer

Baie dankie Kienzel. Waardeer die terugvoering.

White River Country Estate Apartment
Hendri F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en gehalte-toerusting vir selfsorg.

Verskeie goedkoper verblyf-opsies was aanvanklik oorweeg en met die duurder oornagkostes van hierdie plek was ek ietwat skepties of ek waarde vir geld gaan kry, maar die teendeel is bewys. Daar was selfs voldoende kommunikasie voor die tyd van die eienaar per WhatsApp en die eenheid het als oortref met 'n paar lekker bederfies wat vir ons gebruik beskikbaar was. Die plek het als wat nodig is vir selfsorg met goeie en duursame gehalte-toerusting en meublement. Iemand wat kla is nie beter gewoond nie, al probleem is dat MTN selfoonkontrakhouers baie swak sein het en mobile data uiters swak is maar dit is nie die eienaar se skuld nie. Moontlik kon dit tydelik wees maar met die twee dae se verblyf het dit nie verbeter nie. Ons is op aanvraag voorsien van die WiFi-kode en dit het kommunikasie met die buitewêreld verbeter. Dit is te betwyfel of beter verblyf in die omgewing gevind sal word wat ook rustigheid bied en dus is die plek hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White River Country Estate Apartment se terugvoer

Thank you for the honest review. It is appreciated.
We will have a Wi-Fi Card available on arrival in future. Thanks

White River Country Estate Apartment
Lieana S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and eye for detail.

Great place, clean with lots of extras. Great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White River Country Estate Apartment se terugvoer

Thanks for the great review, hope to see you soon again.

White River Country Estate Apartment
Jaco V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was regtig baie lekker. Die diens en ervaring was uitstekend. Ons sal graag weer daar wil tuis gaan.

Ek kan hierdie verblyf ten sterkste aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White River Country Estate Apartment se terugvoer

Baie Dankie Jaco. Waardeur baie!

White River Country Estate Apartment
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cypress-keeromstraat 5, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88ff961cfff27b400b7e82b63308d128d4569dfedd1c1099fa808d28001007e51ca497638baa72bbdbf9d17cba14fd73c400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 Cypress Close White River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.284089095243 31.013002372122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem