White Rose Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

White Rose Guest House is in Vanderbijlpark. Die gastehuis is ideaal vir kontrakwerkers of gaste wat onderweg is na verskeie geriewe in die omgewing en net op soek is na 'n oornagplek.

Verblyf is beskikbaar in 4 slaapkamers. Die kamers is toegerus met 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningrootte-bed, en het toegang tot 'n en suite-badkamer of 'n aparte toilet. 'n Ligte ontbyt is ingesluit en 'n volledige ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en word in die gemeenskaplike eetarea bedien.

Die gastehuis bied ook gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir voertuie. White Rose Guest House is om die draai van restaurante, 5 minute se ry vanaf die Vaal Mall en Vaalgate Shopping Centre, en 15 minute se ry van Emerald Resort & Casino af.

Die gastehuis is ook ongeveer 200 m vanaf die Frikkie Meyer Skool en naby die Emfuleni Konferensie en Sport Sentrum. Personeel op die perseel kan 'n lughawependeldiens vir gaste reël.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na White Rose Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za