Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir White Sands
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alinda K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda K

Amazing.

Dit was baie nice en loop afstand van alles af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katrien E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katrien E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig oor die see en Tafelberg.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly maar 'n klein "bar" yskas met basies geen ysruimte was heeltemal o.

Hey, lekker gebly, die enigste probleem was dat die inligting oor die werking van die TV en Wi-Fi nie volledig was nie. Ons moes rondbel vir inligting. Die kluis het nie batterye gehad nie en kon nie gebruik word nie. Ons moes self krag intik op die voorafbetaalde meter op versoek van die persoon wat na die plek omsien. Die yskas is heeltemal te klein en het basies geen ysruimte nie - nie voldoende vir selfsorg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier het aan al ons verwagtinge voldoen.

Kuier was lekker. Akkommodasie was voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very happy time.

It was short but wonderful. Best views of Table Mountain. Very safe apartment. All the amenities you will need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Besigheidsreis

Perfection! Perfect apartment, perfect location, perfect view!

I was in Cape Town for business and what a pleasure to get back to the apartment each afternoon to the most amazing view and peace and quiet. The apartment is equipped with everything you need, its location is absolutely perfect - safe, close to the shops, plenty of restaurants and a mere 2-minute walk to the most stunning beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine L
Gesin met klein kinders

Wens ons kon langer kuier.

Ons het heerlik gebly in die woonstel. Alles wat ons nodig gehad het, was daarin. Sal beslis weer hierdie woonstel in die toekoms bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike blyplek met alles wat jy nodig het met die mooiste uitsig.

Die woonstel het aan al ons vereistes voldoen. Baie veilig en 'n lieflike uitkyk oor die see en berg. Baie rustig met baie eetplekke in die omgewing. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonelle B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonelle B
Saam met vriende

Lieflike uitsig.

White Sands het in al ons vereistes voorsien. Al wat ons nie kon doen nie was kyk hoe die Bokke speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elodie J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elodie J
Saam met vriende

Baie lekker plek, sal beslis weer bespreek.

Baie mooi plek met die mooiste uitsig. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toni V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Toni V

Lovely views, basic necessities and close to amenities.

It would be nice to have coffee only sachets and not 3 in 1. Hooks to hang wet towels would be great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geneil A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geneil A
Gesin met klein kinders

Awesome.

Best relaxation I had in years, would definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrica Q - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrica Q

Excellent host, beautiful apartment.

Morne was an excellent host. Beautiful apartment with the most amazing view. Excellent value for money. Exceptional security and safety. Everything we needed was available in the apartment and more. Would highly recommend White Sands anytime of day. Will definitely visit White Sands again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons was min by die woonstel, maar lekker plekkie om gou te stop, te bad en ietsie te eet as jy besig is in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shamiel A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shamiel A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view was breathtaking.

Very nice and cosy. Stunning views. Enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian K
Gesin met tieners

Friendly service from booking to check-out. Ideal for family of three or four to sleep over when traveling to Cape Town.

Very neat and clean. Friendly service and assistance. Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marius G
Gesin met tieners

By ons aankoms is ons gekonfronteer met 'n dame wag jou I.D. vra en 'n foto neem. Ongemaklik gevoel. Is onmiddellik gedreig met 'n stel reëls en boetes.

Sal nie aanbeveel vir enige persoon nie. Die gasvrou (sogenaamd) is kortaf en het ons net verwys ns 'n stel reëls. Daar was nog 'n bedrag uitstaande en ons het dit in kontant aan haar oorbetaal, soos gereël, geen kwotansieboek nie. Met onvoldoende toiletpapier het ek deur die kaste gegaan en gekry die kas waarin dit was het ek met gemak oopgemaak en gesien 'n klein saamgeperste hout chip. Blyk toe die goedkoop saamgeperste houtplank het afgechip. Is maar vroeg weg. Die sogenaamde gasvrou skakel my toe dieselfde dag en skree op my, beskuldig my, ek het die foon neer gesit. Onaangename persoon. Aan enige een wat hier lees moenie die plek as 'n opsie oorweeg nie. Jy sal jou wegbreek nie geniet nie. Het meer gevoel asof ons betreders is nie betaalde gaste nie. N.S. kinders was wel tevrede met die WiFi en TV.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saskia S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saskia S
Gesin met klein kinders

Die ligging van die woonstel is perfek om in kort tye by al die besienswaardighede te kom.

Die view vanaf die balkon is pragtig. Die woonstel is groot genoeg vir 1-2 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R670
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R670
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foamweg 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa490385506137f96b098e91d1bb66b518584aa1992e283d61fd8479cf2babfa7a2d6fe478eba0b1db660448bf329e48a502?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 4 Foam Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.818389450767 18.475307822227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem