Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Waves

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12A, 14de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

White Waves is 'n moderne selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Melkbosstrand wat ideaal is vir 'n heerlike kuswegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 3 kinders en dit beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, 'n kinderbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer op die grondverdieping het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n matras vir 2 kinders beskikbaar. Gaste deel 'n aparte gastetoilet op die boonste verdieping en een op die onderste verdieping. WiFi is beskikbaar.

Op die boonste verdieping is daar 'n sitarea met 'n TV, 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis en leefarea lei na nog 'n eetarea en binnebraaigeriewe met 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is 'n oopplan-leefarea op die grondverdieping met gemaklike sitplek, 'n TV en kombuisie. Hierdie kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n swembad. Daar is ook 'n buitestort. Die motorhuis het 'n wasmasjien en tuimeldroër wat gaste kan gebruik en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

White Waves is naby plaaslike restaurante, winkels en die strand. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Slaapplek

’n Bespreking by White Waves sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir White Waves
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Ligging

  • 12A, 14de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Waves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12A, 14de Laan, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac11e29c0dbfe18b6b3b6374905ae13eb564e21b1f906ec93f68c7a475bf07b8edbcf16bdbc4b77a21945f78cd0e25be240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 12A 14de Laan 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.725398431701 18.443356649787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem