Houtbaai Akkommodasie by Whittlers Lodge | LekkeSlaap
+52

Whittlers Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whittlersweg 36, Houtbaai, Kaapstad , 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whittlers Lodge is aan die bergkant geleë en kyk oor die rustige Houtbaaivallei uit. Die woonbuurt is die tuiste van verskeie voëlspesies en die lodge is slegs 5 minute se ry vanaf Houtbaai se strand, mark en dorpie.

Verblyf word in 6 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 22 gaste. Elke eenheid het ’n en suite-badkamer en kombuisies.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, ’n swembad, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Die lodge is naby die hawe en verskeie strande in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Whittlers Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Whittlersweg 36, Houtbaai, Kaapstad , 7800, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whittlers Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whittlersweg 36, Houtbaai, Kaapstad , 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNjIxZmFiLWRiYzctNDAyMy1iMmYwLTNiMjgyNTczNWE5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 36 Whittlers Way Hout Bay 7800 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.024121 18.373536
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za