Wichtman’s Secret
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wightman-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 461R1 723 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Wichtman’s Secret bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie, Langebaan. Dit is die ideale opsie vir 'n groep vriende aangesien dit stapafstand van die strand af is.
Hierdie eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 1 gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ooplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met genoeg sitpelek en 'n binnebraai. Langs die eetarea is daar 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.
Die stapeldeure lei na die stoep met buitesitplek en 'n draagbare braai wat ideaal is vir gaste wat saam wil kuier.
Slaapplek
’n Bespreking by Wichtman’s Secret sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Wightman-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wightman-straat 8, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom