Wild Clover Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Natasha D - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful
Wild Clover Cottages se terugvoer
Thank you Natasha ,its wonderful have you here at our cottages hope to see you again in future.
Antoinette D - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Relaxing atmosphere!
Div D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ligging is baie sentraal en die uitsig oor wildkamp is uitstekend.
Anneline B - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful view.
Anthony T - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustic and chilled.
Lees meerJoanie P - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker sentraal naby alles.
Gerhard E - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Debbie R - Okt 2022
Algehele gradering
Peaceful, scenic and private.
Rouvé B - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig. Weg van die buitewêreld op die agterstoep met 'n pragtige uitsig op die wilddiere.
Lees meerHerman B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig soos verwag.
Wild Clover Cottages se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie
Leonie Visser nms;
WILD CLOVER BESTUUR
Verona D - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklik en veilig
Marzanne V - Okt 2020
Algehele gradering
Spyt ons het net een aand oorgebly. Ons het 'n fantastiese uitsig gehad met verskeie wild van Gemsbokke to kameelperde in die agtergrond en selfs 'n Kaapste kobra wat kop uitgesteek het. Beslis 'n plek waar jy kan stil word en afskakel.
Cathy V - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige voete vind wegbreekplekkie
Tertia O - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker verblyf, ligging is ideaal, uitsig oor wildsplaas wonderlik, stil, baie vriendelike personeel!
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Naomi F - Jan 2020
Algehele gradering
Stil en rustig en mooi uitsig.
Naomi F - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker stil en rustig en mooi uitsig op berge en van wild op buurplaas.
Lees meerJacques T - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely location, but too expensive.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Ryk V - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig en rustige atmosfeer.
Henriette P - Sep 2018
Algehele gradering
Ons was teleurgesteld.
Lees meerAnsu L - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne, privaat, platteland naby stad met perfekte ligging.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Bernard R - Sep 2015
Algehele gradering
Not value for money.
Dawie R - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker plek met jou eie braaigeriewe.
Lourens C - Des 2014
Algehele gradering
Gemiddeld.
Amelie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Great stay, with a stunning view, even from our bed!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R304, Koelenhofpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom