4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Egret Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wild Fig Cottage is in Sedgefield in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die kothuis skuil tussen die dennebome met panoramiese uitsigte oor die meer, rivier en die berge as 'n asemrowende agtergrond. Dit is sowat 5 minute vanaf die dorp, op 'n plaaspad, weg van die gedruis van alledaagse lewe geleë.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede, kleiner slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die gemaklike sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is ook skuifdeure wat na die beskutte dek met buitemeubels en pragtige uitsigte lei. In die skaduryke, privaat tuin is daar braaigeriewe en 'n motorafdak word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Norman Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 163
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Egret Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Fig Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Egret Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang