Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Fig Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Wild Fig Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Yolande K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K
Gesin met tieners

Perfek!

Ons het oornagverblyf benodig vir 'n troue in Witrivier. Renate het uit haar pad gegaan om ons vroeëre inklok-tyd te akkommodeer. Behalwe dat ons die swembad met 'n skouspelagtige uitsig kon benut, was daar ook 'n gemeenskaplike kombuis wat besonder goed toegerus was. Geleë in 'n lieflike reservaat (ry net versigtig met lae voertuie). Dit was vir ons behoeftes die perfekte oornagplek en 'n heerlike ontdekking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well enjoyed.

Please ensure a TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karabo M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo M
Gesin met klein kinders

Enjoyed.

My family really enjoyed and had fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir oornag.

Rustige, oornag fasiliteit. Mooi vistas. Lekker eetplek naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Gesin met tieners

Wow.

Geleë binne 'n estate ± 900m grondpad waar 'n voertuig met hoër grondvryhoogte beter sal wees (die eienaar het wel ook 'n Bantam en 'n Mazda CX5). Eienaar is baie vriendelik en gasvry - hulle het ook vir ons die beurtkrag schedule gestuur en wou selfs vir ons lampe gee vir die nag. Ek sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail C
Saam met vriende

Very happy stay.

We had a great stay at Wild Fig Farm. Renata, the host, was so accommodating and we had access to pool and braai facilities. Lovely garden with passing estate wildlife and birds. Lovely rooms with comfortable beds and nice big bathrooms. My only criticism was that there could be a few extra chairs, especially to chill on outside. Fabulous otherwise!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner C
Gesin met klein kinders

Alles was netjies en skoon, gereed vir ons verblyf voor die aanbevole aanmeld tyd.

Philip was daar om ons in te wag en het deurentyd gesorg dat als in plek is en dat ons tevrede is. Baie huislik en gemaklik in n mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en netjies.

Dankie vir hulp en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anine M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Was baie lekker gewees. Met oop arms ontvang en met plesier gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alewyn D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alewyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en skoon.

Deel ongelukkig die kombuis met ander gaste en dit word nêrens genoem nie. Bespreek gerus, lekker naweek wegkomplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanni S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanni S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en die plek is pragtig.

Die kamer was baie netjies en mooi. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer Wild Fig Farm besoek en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis K
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in die bosveld!

Vriendelik ontvang en gegroet op vertrek deur eienaar. Netjies, en ruim verblyf. 5 uit 5!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters swak, naweek sonder water.

Alles was goed, behalwe toe dit by badtyd kom. Daar was toe nie water nie. Ons het die eienaar gebel en nadat ons gestoei het om 'n halwe bad te tap, is daar die volgende oggend belowe die probleem sal uigesorteer word. 22:00 die volgende aand, na groot verwagting, was daar weereens geen water nie. Ons is 23:00 daai aand na 'n ander gastehuis toe wat ons self moes reël. En die pad is nie vir alle voertuie toeganklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Mariette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

When the owner says we are in the process of renovating the room must not be rented out!

We were very disappointed with the room. The owner said that they are in the process of renovating. Then don't rent out the room. The only thing that was delightful was the towels. Maybe if we stayed in one of the renovated rooms the experience would have been better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid, stilte en uitsig oor die bos was fantasties.

Ons het net 'n oornagplek gesoek, maar was verras met hoe ons kamer geleë was in die tuin - met 'n heerlike uitsig. Pragtige wild wat oral rondloop; 'n ware juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis J
Saam met vriende

Rustig.

Was baie lekker, naby aand Witrivier en Nelspruit, wild en baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize Y - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize Y
Saam met vriende

Rustig met mooi uitsig, skoon en netjies.

Ons het die hele plek vir naweek gehad. Was baie rustig en mooi. Kamers is skoon, netjies en gerieflik. Baie mooi uitsig! Zebra het ons 'n paar keer kom besoek. Sal weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoline L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en heerlike atmosfeer!

Pragtige ligging en vriendelike mense! Ons het heerlik gebly by Wild Fig Farm en sal dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Fig Farm, Wild Fig Country Landgoed, , Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c8f14adebb8a4be7304a1f8c3552b31097a947c093282127598bfd74a8a18b905e6b13412ef985ae7566b49df9d545fce1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Wild Fig Farm, Wild Fig Country Estate Vergenoeg Road 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.365629 31.020777