Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Medlar Accommodation & Venue

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Wild Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Wild Medlar Accommodation & Venue
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Zininzi Catering S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zininzi Catering S
Saam met vriende

Good place to stay.

Very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xander T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander T
Gesin met klein kinders

Vriendelik, goeie atmosfeer.

Ettienne en die span is baie vriendelik. Die kos is heerlik veral die ontbyt en jaffels die dag van vertrek. Tot ou buksie die hondjie is so oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Medlar Accommodation & Venue se terugvoer

Dankie Xander. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves.

Wild Medlar Accommodation & Venue
Werna D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Werna D

Ek dink nie dit was die geld werd nie. R1000 per nag per kamer sonder ontbyt.

Kamer 1 - skuifdeur kon nie sluit nie, geen fasiliteite vir dames om hare en grimering to doen nie - spieël in badkamer nie geskik vir hare blaas nie en geen kragprop om te gebruik nie, glas vuil in kamer. Kamer 2 - geen stoel by spieël, geen kragprop, moes TV-koord uittrek om hare te kon blaas, beligting vir grimering swak, beide kamers koue water om te shower Saterdag vir die 2de persoon. Moet water in koppie gooi en dan in ketel - kan nie ketel by kraan inkry nie. Kussings nie vars nie. Mense wat badkamer gedeel het het baie geraas en deure het baie klank laat trek en was nogals 'n irritasie. Koffiegeriewe very basic, nie almal drink Frisco met poeiermelk nie. Baie TLC nodig - al is dit klein goedjies, dis wat saak maak en 'n indruk laat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Medlar Accommodation & Venue se terugvoer

Beste Werna,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem kennis en vra om verskoning vir enige ongerief. Ons het wel op al julle versoeke terwyl julle hier was gereageer soos om 'n stoel te verskaf, ekstra melk en suiker, die deur wat nie kon sluit reggemaak en kon 'n ekstra koord verskaf indien u net gevra het.

Vriendelike Groete,
Etienne

Wild Medlar Accommodation & Venue
Loraine Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine Z
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier.

Ons sal weer by Wild Medlar oorslaap. Ons het dit baie geniet. Die kos was ook baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wild Medlar Accommodation & Venue se terugvoer

Baie dankie Loraine. Dit was n plesier om julle as gaste te hê.

Wild Medlar Accommodation & Venue
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Medlar Accommodation and Venue, Erfdeel 72 van Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa63c458a09b0f72dc28302f10bde38f6a1b7d0173ab7f66eec38bfc876b3cf3b79771657de23ee0eb3f920895d029df4f8a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Wild Medlar Accommodation and Venue Portion 72 of Weltevreden 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5543955 30.9605702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem