Wildberg Game & Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wildberg Game & Guest Farm is op 'n werkende plaas in die hartjie van die Karoo geleë en is net 20 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap.

Verblyf word gebied in 'n plaashuis en 'n kothuis wat saam bespreek kan word. Die plaashuis beskik oor 5 slaapkamers en die kothuis het 2 slaapkamers.

Elke en suite-slaapkamer in die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die plaashuis het 5 slaapkamers en 2 badkamers wat gedeel word. Daar is 3 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens. Die ander 2 slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en 1 kamer het 'n ekstra enkelbed. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Elke eenheid het 'n veranda met braaigeriewe. Elke eenheid het ook 'n sit- en eetarea. Die plaashuis se kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, stoof, oond, eetgerei en breekware.

Doendinge op die plaas sluit piekniek in die veld, voetslaanroetes, wildkyk, 4x4-roetes, jag en swem in die plaasdam in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wildberg Game & Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 800 per nag (vir 20 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za