Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilde Avontuur

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Steffi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Wilde Avontuur
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs. Het sommer tuis gevoel. Baie gerieflik. Lekker gebly!

Sal hom definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Hi Isak

Dankie vir die vriendelike boodskap. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

Wilde Avontuur
Eureka B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eureka B
Gesin met tieners

Awesome, baie lekker gekuier so rustig in natuur, baie vriendelike bestuur.

Baie vriendelike ontvangs. Baie netjies en so rustig weg van die geraas. Beveel die plek met graagte aan. Baie lekker gekuier, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Dankie Eureka, ons is bly julle het dit geniet en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Wilde Avontuur
Pierre O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre O
Besigheidsreis

Baie dankie Elma, Andries en personeel vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ek het die verblyf baie geniet - alles goed en funksioneel ingerig.

Indien jy 'n liefhebber van vetplante/kaktusse is, besoek gerus! Verder het hondevriend Diesel en sy katmaat Valiant vir groot plesier gesorg soos hulle mekaar rondjaag. Die rustigheid buite die dorpsomgewing is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Baie dankie Pierre, bly jy het dit by ons geniet. Hoop ons sien jou gou weer.

Wilde Avontuur
Gert S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en privaat.

Die eenhede is net wat mens soek vir 'n rustige, genotvolle besoek weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Baie dankie, Gert.

Gaste soos jy is altyd welkom!

Wilde Avontuur
Tshwene M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tshwene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Better than you would expect.

I will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Thank you, Tshwene, we look forward to having you here again.

Wilde Avontuur
Manie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Was ongelukkig baie droog, kort reën. Ten spyte daarvan is die tuine netjies en versorgd. Die etes was hemels, altyd wildsvleis op die bord. Kort dalk 'n lekker gemerkte staproete deur die bos? Eienaars is baie aangename mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Dankie vir die vriendelike woorde Manie!
Ons sal werk maak van die staproete.

Wilde Avontuur
Christa L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse plekkie.

Sal beslis weer gaan kuier. Baie besonderse plekkie, baie gemaklik en skoon. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Dankie, Christa.

Wilde Avontuur
Herman S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte en rustigheid is absoluut fantasties!

Kan nie wag om weer te gaan nie! Ons en die kinders het dit baie geniet! Die grondpad is net baie sleg, maar dit sal my nie keer nie! Dankie Elma, dit was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Dankie, Herman. Die grondpad is sleg ja, vat hom maar stadig!

Wilde Avontuur
Claudia S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was beautiful and the staff exceptionally friendly and helpful.

See the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Thank you, Claudia.

Wilde Avontuur
Marilise K - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig

Heerlik en rustig in die bosveld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Dankie, Marilise.

Wilde Avontuur
Riaan V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Enkelreisiger

Gerieflik.

Goed geleë naby Vaalwater - netjies en skoon. Mooi natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilde Avontuur se terugvoer

Dankie, Riaan.

Wilde Avontuur
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avontuur-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd35d8a1d9d82e427d9832a195c35571c5f240f6ffe8113116f616cf352426f1719cb4cf445e91588d7e60317bc0244012a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Farm Avontuur Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.330176 28.158247
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem