Grabouw Akkommodasie by Wildekrans Country House | LekkeSlaap
+17

Wildekrans Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houw Hoek Village, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Akkommodasie met ontbyt en aandete is beskikbaar as 'n selfsorg-opsie. Vir diegene wat vir besigheid reis, alle kamers het M-Net en WiFi. Die hoofhuis het 3 dubbelkamers insluitende 'n suite. 'n Aparte kothuis langs die hoofhuis is perfek vir families of reisigers wat kombuis fasiliteite wil hê.

Die tuine is perfek vir rustige somer-troues.

Wildekrans Country House het 'n gemaklike, bekoorlike, plattelandse atmosfeer.

Wildekrans Country House is net 1 uur se ry van Kaapstad af, wat dit ideaal maak vir naweekwegbreke en vir besoekers wat die Moederstad wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Wildekrans Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Houw Hoek Village, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wildekrans Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Houw Hoek Village, Elgin, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2NmIwODQ4LWI3ZDgtNDEyMy05OWUxLTBjNzdkZWU5Njc5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Houw Hoek Village Elgin 7180 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.203461717683 19.147753715515
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za