LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Endless Vineyards Boutique Lodge | LekkeSlaap
+36

Endless Vineyards Boutique Lodge

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildekrans Wine Landgoed, , Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Endless Vineyards Boutique Lodge is 'n boetiek-lodge op die Wildekrans Wynlandgoed, 'n kleinskaalse wynmakery naby die Botrivier in die Suid-Kaap. Dié wyne, wat die unieke koel klimaat van die omgewing weerspieël, het hul oorsprong in die wingerde wat op die rollende heuwels bokant Walkerbaai voorkom.

Ons het 10 moderne kothuisies op die landgoed wat as selfversorgende vakansie- of wegbreekeenhede beskikbaar is. Hierdie luuks ingerigte kothuise lê tussen wingerde en 'n pruimboord op die oewer van die Botrivier met die wonderlikste berg-uitsigte, en dit is die ideale wegkruipplek om alledaagse probleme te vergeet.

Daar is baie doendinge en besienswaardighede in die omgewing, soos staptoere, bergfietsritte, voëlkyk, swem - in ons dam -gholf by die naby Arabella, en natuurlik wynproe.

Wildekrans is vyf minute se ry weg van die Botrivier se hotel en kroeg, die plaaslike mense se geliefkoosde watergat, 20 minute weg van die Kleinmondstrand, 30 minute van die restaurante en winkels van Hermanus en 'n maklike een uur se rit na Kaapstad.

Die ou skuur wat eersdaags opgeknap sal wees, sal hierdie fasiliteit grootliks verbeter aangesien ons dan gebeurtenisse soos troues en konferensies vir 40 mense op 'n slag sal kan reël.

Ons sal jou baie graag eersdaags by Endless Vineyards Boutique Lodge wil verwelkom!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Endless Vineyards Boutique Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Wildekrans Wine Landgoed, , Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Endless Vineyards Boutique Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 190
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildekrans Wine Landgoed, , Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2OTg1ZmI5LTFjYmEtNGI2YS1hYjRmLTQ4YjU2YzJmMzZhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 190  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Wildekrans Wine Estate R43 7185 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.23685 19.205061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!