Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilderness @ Ocean View

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Trude Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Wilderness @ Ocean View
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Elmari V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die gehalte van ander verblyf waarvan ons vroeër gebruik gemaak het nie.

Gasheer was nie bewus van ons bespreking nie. Kamer was nie gevee nie. Ons het in pikdonker trappies afgeklim na die kamer. WiFi-wagwoord was eers baie laat in die aand gedeel. Geen elektriese komberse, verhitting of lugreëling nie. Ons moes vra vir 'n verwarmer. Die beskrywing was misleidend. Straatnommer was nie goed sigbaar nie. Naam van die plek word nerens vertoon nie.

Johlynn A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johlynn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Calm, relaxed.

The stay was very calm. They need a few more bath mats in the bathroom and an extra cupboard. The room is very modern. We didn't enjoy the pool due to the safety risk of getting into the pool. The pool is also situated in front of the other guests' door.

Nicolene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene P
Gesin met klein kinders

Was gerieflik.

Het lekker gebly, maar parkering was moeilik omrede ons met 'n groot voertuig gery het en die pad soontoe is baie steil.

Gomolemo M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gomolemo M
Gesin met klein kinders

Trude and A'mourize are great hosts. The place is a beauty with amazing scenery.

Very comfortable for a family.

Wilderness @ Ocean View se terugvoer

It was wonderful hosting this family and I would be happy to host them again.

Wilderness @ Ocean View
Vanaf R2 000
R2 000 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R2 000 R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R2 000 R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-rylaan 2122, Constantia Kloof, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaf363ad13cb662afd7006ee3fabd69a6e920e0cadb17b79d0caa687f07991b9e6c7ddedeb2c72abfb2ca34cb0e1bd02b77b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 2122 Constantia Drive Constantia Kloof 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.98907571868 22.589204839742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem