5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Tien Myl Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wilderness Forest Chalet is 'n afgeleë privaat selfsorgchalet wat omring is deur woud, net 8 km van Wilderness af, wat op die Tuinroete is. Geniet die stilte van die unieke opset naby die see en restaurante.
Die chalet is geskik vir 5 en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n buite-ingang, maar is deel van die chalet en het 'n stort, bad, wasbak, toilet en wasmasjien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Elke kamer het 'n onderdakstoep en daar is 'n braai-area met braaitoerusting en hout word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Tien Myl Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Wilderness Forest Chalet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tien Myl Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang