Wildernis Akkommodasie by Wilderness Milkwoods | LekkeSlaap
+18

Wilderness Milkwoods

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Grant-straat , Wilderness Milkwoods 7, Wildernis, 0186, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Wilderness Milkwoods is in Wildernis geleë en is net 1,4 km vanaf Leentjiesklipstrand. Ds ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die eenheid is 500 m vanaf verskeie winkels, restaurante en doendinge.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n houtdek wat met lowerryke, groen plantegroei omring is en het ook braaigeriewe en stoepmeubels.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilderness Milkwoods sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Owen Grant-straat , Wilderness Milkwoods 7, Wildernis, 0186, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 500
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Grant-straat , Wilderness Milkwoods 7, Wildernis, 0186, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQduwHTzNQsjrFXGv7QTZhrqwrhQengGsrbv9ut5GvscrjL9uqb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (vir 8 persone) Owen Grant Street 7 Wilderness Milkwoods 0186 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9940823 22.5784702
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za