Wildernis Akkommodasie by Wilderness Milkwoods Views | LekkeSlaap
+15

Wilderness Milkwoods Views

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness Milkwoods 1, Own Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Wilderness Milkwoods Views is in 'n veilige kompleks naby Wildernis se middedorp, restaurante, winkels en die strand geleë.

Hierdie vakansiewoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort en daar is 'n aparte stort en bad in die tweede badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n oond op oogvlak, 'n induksiestoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakdek met 'n uitsig oor die see en die strandmeer. Die patio het buitemeubels en 'n ingeboude braai-area. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie. Die area bied verskeie doendinge soos kajakvaart, valskermsweef, voetslaan en strandmeer-bootvaarte. Die landgoed is die ideale basis om die Tuinroete te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Wilderness Milkwoods Views sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Wilderness Milkwoods Views
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wilderness Milkwoods 1, Own Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilderness Milkwoods Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilderness Milkwoods 1, Own Grant-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAro3Vmefi5joiyTLb0zbCY0FC8noKpnKrYKL8UoriU8RWLGaLA6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 1 Wilderness Milkwoods Own Grant Street 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.994151540572 22.578397540666
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za