Stellenbosch Akkommodasie by Wildlife Retreat in the Vineyard | LekkeSlaap
+6

Wildlife Retreat in the Vineyard

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Wynlandgoed, R44-hoofweg, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wildlife Retreat in the Vineyard is op 'n wynplaas in Remhoogte in die hartjie van Stellenbosch se wynlande.

Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n patio met 'n uitsig op die Simonsberge en oor die wildkamp met diere soos sebras, wildebeeste en springbokke.

Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Filterkoffie, tee, melk, beskuit en filterwater word voorsien.

Ons voorsien ook beddegoed, linne en komplimentêre toiletware.

Slaapplek

’n Bespreking by Wildlife Retreat in the Vineyard sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Wildlife Retreat in the Vineyard
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Remhoogte Wynlandgoed, R44-hoofweg, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wildlife Retreat in the Vineyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Wynlandgoed, R44-hoofweg, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiZTIwMjA3LTJhMzgtNDhlYy05NjExLTVkMzg1YWYwMWNjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Remhoogte wine estate R44 main road 7601 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.883872929505 18.852151751514
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za