LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wildlife Retreat in the Vineyard | LekkeSlaap
+29

Wildlife Retreat in the Vineyard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Wildlife Retreat in the Vineyard
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suzette N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike en rustige verblyf.

Kan gerus 'n braai aanskaf siende dat dit selfsorg is.

Hilde N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf, goed geleë en baie gerieflik.

Ons het ons paar dae hier regtig baie geniet. Dit is ’n rustige plekkie met ’n uitsig oor die springbokke en zebras wat voor die plekkie wei, met die wingerde deel van die prentjie. Die eenheid is baie gerieflik en smaakvol ingerig, uiters netjies en Helet was vriendelik en behulpsaam. Dit is ook goed geleë om die omliggende area te verken.

Candice G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, wonderlike natuurskoon. Baie skoon en netjies. Absolute waarde vir geld.

Ons sal beslis teruggaan. Voel of mens in die hemel is.

Lariska T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lariska T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, heerlik gebly. Sal beslis teruggaan.

Was amazing gewees!

Angelique B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig en mooiste kamer.

Die uitsig en die verskriklike mooi kamer was die toppunt van ons eerste Stellenbosch-kuiertjie en ons mini honeymoon! Die kamer is absoluut stunning en so 'n oulike middelpunt vir alles wat ons gedoen het! Dankie vir die gasvryheid en al die moeite in die kamer! Sal enige tyd weer daar kom bly!

Andrée T - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrée T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Ons het vir 2 aande hier gebly. Die uitsig is pragtig met bome, berge en natuurlik die wild. Alhoewel die weer nie saamgespeel het sodat ons heeltyd op die stoep kan sit nie, is die uitsig vanuit die bed net so mooi. Die verblyf is goed toegerus,'n lappie by die kombuiswasbak sal welkom wees. Helet was nie daar nie, maar het gereeld via Whatsapp ingeloer.

Allan W - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and affordable.

Needs better directions to cottage and notice boards.

Johanna Susanna D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Susanna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuurskoon en rustige omgewing.

Verblyf was heel aangenaam. Personeel baie vriendelik. Uitsig op bokkies het bygedra tot rustige omgewing. Naby Stellenbosch en wynroetes. Verblyf plek netjies en skoon. Aanwysings om daar te kom het baie gehelp.

Chris G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Wildlife Retreat in the Vineyard word sterk aanbeveel.

Willem O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig en rustig.

Baie lekker verblyf. Goeie gasvryheid. Verblyf veilig en skoon met pragtige uitsig.

Alyson P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alyson P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real gem in Stellenbosch area.

Had the most wonderful 5 day stay at Wildlife retreat. Cottage very well appointed and was perfect for our stay. To wake up in the morning with zebra, springbok & wildebees at our doorstep was just awesome. The wine tasting of the wonderful wines and craft beer on the farm at Remhoogte was very special. Hosts were very friendly and accommodating. Peaceful & beautiful. Will return for sure.

Sonja B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die wynland.

Dit was die perfekte oorslaapplek tussen Klapmuts en Stellenbosch. Na ‘n besige dag was dit heerlik om deur die zebras, swart wildebeeste en springbokke gegroet te word. Dit was ‘n voorreg om saam met die honde tussen die Remhoogte druiweboorde in die oggend te stap.

Sanrie W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie W
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en modern.

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en gasvry.

Francois P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gee 'n gevoel van eksklusiwiteit.

Baie netjies, skoon en deftig ingerig. Selfs toegerus met filter koffie en 'n koppie melk in die yskas op aankoms. Goeie waarde vir geld! Mooi en salige uitsig vanaf stoep oor die wildskamp.

Annemarie C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die woonstel is pragtig en skoon.

Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Jolanda K - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Ons sal definitief weer bepreek by Wildlife Retreat. Daar word aandag gegee aan die klein dingetjies wat ons verblyf heerlik gemaak het. Ons is baie vriendelik ontvang en hulle was tegemoetkomend met ons tye. Baie baie dankie.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remhoogte Wynlandgoed, R44-hoofweg, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeec3fd605d03859ee202fe5b9d77ce5f09bd425bfb70ad1b67adcecbce9f8f37c45f67b2a20601bbcbe9fa0c32b6cfa81984?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Remhoogte Wine Estate R44 Main Road 7601 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.883855116004 18.852095425125
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!