2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Remhoogte Wine Estate, R44 Main Road, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wildlife Retreat in the Vineyard is op 'n wynplaas in Remhoogte in die hartjie van Stellenbosch se wynlande.
Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n stoep met 'n uitsig op die Simonsberge en oor die wildkamp met diere soos sebras, wildebeeste en springbokke.
Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Filterkoffie, tee, melk, beskuit en filterwater word voorsien.
Wildlife Retreat in the Vineyard voorsien ook beddegoed, linne en komplimentêre toiletware.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Remhoogte Wine Estate, R44 Main Road, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
- Gaste dink Wildlife Retreat in the Vineyard het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Remhoogte Wine Estate, R44 Main Road, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang