Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildnut Lodge and Game Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wildnut Lodge and Game Farm is slegs 12 km Oos van Louis Trichardt en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die laaste deel van die roete na die perseel word bereik deur 'n grondpad, tydens die reënseisoen mag 'n voertuig met hoër grondvryhoogte vereis word.

Verblyf by die lodge is beskikbaar in 6 privaat kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Daar is ook 'n Familiehuis met slaapplek vir 4 gaste en 'n boskamp wat bestaan uit 3 kamers wat elk slaapplek vir 2 het. Die boskamp is op sonkrag en het 'n buitebadkamer en word hoofsaaklik net op spesiale versoek verhuur.

Vermaak op die perseel sluit stap- en bergfietsroetes, swem, en voëlkyk in. Dit moet egter vooraf gereël word. Braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is ook 'n opsie vir B&B, maar dit moet vooraf bespreek word teen addisionele koste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Tinus N
Besigheidsreis
5.0
Good value for money. We were two colleagues on a business trip and had a pleasant stay at Wildnut Lodge and Game Farm. The staff were ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Philippus S
Saam met vriende
5.0
Asemrowende ligging. Pragtige tuin om te ontspan. Gerieflike kamers in die lodge alhoewel die badkamer gedeel word (ons was die enigste gaste so nie '...
Sien meer
Jun 2023
Josephine B
Gesin met tieners
4.8
Heerlik stil en die gasvrou was wonderlik. Ons het heerlik gebly. Die plek is absoluut 'n lushof en 'n voeltjie paradys.
Aug 2024
Lourens E
Saam met vriende
4.8
Ons het by Wildnut Lodge gebly om navorsing oor skoenlappers te doen en hulle af te neem in hulle natuurlike habitat. Dit was 'n baie mooi huis met 'n...
Sien meer
Mei 2023
Riaan V
Besigheidsreis
4.6
Beutiful house, fantastic experience, can be a great family holiday location. The House is beautiful, very spacious with enough space f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
  • Gaste dink Wildnut Lodge and Game Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEyisZK75jSougZemAZUlB20DlhUM0EjWfMk91JKeTTN9CBMMsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Palmietfontein Farm Louis Trichardt 0920 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.047870680167 30.018137158712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang