LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wildnut Lodge and Game Farm | LekkeSlaap
+97

Wildnut Lodge and Game Farm

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Wildnut Lodge and Game Farm
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Reta H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reta H

Die ligging is moeilik bereikbaar as dit gereën het, jy moet 'n groot voertuig of bakkie gebruik.

Die skoonmaakdiens was nie heeltemal op standaard nie. Omdat dit gereën het sou mens meer gereeld skoon/droë handdoeke verwag, wat glad nie gebeur het in 8 dae nie. Skottelgoed is gewas, maar net so op wasbak gelos. Geen stortgordyn in storte wat dit baie gevaarlik maak met die nat vloere, dit is onder eienaar se aandag gebring, maar niks aan gedoen nie. Ons het ons eie stortgordyn gekoop en opgesit. Elektrisiteit is nie geaard nie, so daar is 'n groot probleem, verskeie kragproppe is nie korrek ingesit of het net drade wat uitstaan. Groot byekorf op eenheid se dak wat baie bye in eenheid laat.

Anita D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier met alles beskikbaar, en nog meer, wat benodig word vir 'n selfsorgblyplek.

Ideale plek vir familie-saamkuiers!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietfontein Farm, Louis Trichardt, 0920 , Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25cdc0ec10483e4bc1a821609a8457437c61223fbdc89ae32a7e6f95333331a5f84478505767104421512f3a3cf90c88a0aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Palmietfontein Farm Louis Trichardt 0920 Limpopo 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -23.047870680167 30.018137158712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!