LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Die Wilgers

Wilgers Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beuke Place Street No 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Wilgers Guest House bestaan uit 'n huis met 3 slaapkamers vir gesinne en 5 aparte eenhede.

Ons het slaapplek vir 21 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n volledige kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, yskas, en eetgerei. Gaste het toegang tot WiFi, DStv en veilige onderdakparkeerplek.

Die gastehuis skuil in 'n stil omgewing 250 m vanaf Wilgers Hospitaal. Dit is loopafstand vanaf The Grove Winkelsentrum en bied maklike toegang tot die N1 en die N4. O.R. Tambo is net 45 minute se ry van hier af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marita B
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, comfortable, welcoming. I really enjoyed my stay at the guesthouse. The place was comfortable, clean, and welcoming, and I had ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Ewa H
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, safe and covered parking. The host was great and very helpful, especially during the long power cut. She came with hot water so ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Ruben B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker sonder probleme. Ja, die gastehuis en omgewing was baie aangenaam.
Mrt 2026
Helgard J
5.0
Baie aangenaam! Ek het baie lekker gebly danksy die gasvryheid van die eienaars, die goeie ligging, die gemoedsrus dat ek my huurvoertuig agter 'n hek...
Sien meer
Mrt 2026
Jolie B
5.0
Baie gerieflik en vriendelike diens. Baie rustig, geniet die omgewing en natuur.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annagrette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 12 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • Beuke Place Street No 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
  • Gaste dink Wilgers Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Beuke Place Street No 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa255a59629a97368259c1fb484f1f5b792bf5558390fd5c55da00505f19484ddb47538ed6179561b24c6e7fa90d4b874e10c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 Beuke Place Street No 19 Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.768876798191 28.318227536211

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang