LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wilgewandel Holiday Farm | LekkeSlaap
+47

Wilgewandel Holiday Farm

49 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 49 resensies vir Wilgewandel Holiday Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Janine L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

O wow! Dit was amazing vandat ons daar ingery het. Die kinders het dit so geniet en almal was so vriendelik. Sal volgende keer sommer langer daar bly. Kamer skoon en vars. Hulle was so hulpvaardig. Voel soos familie.

Karen B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Familie pret!

Met aankoms het Pienaar en sy personeel ons dadelik tuis laat voel. Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Ons as 'n familie het dit verskriklik geniet en sal beslis weer teruggaan.

Jacques C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Enkelreisiger

Heerlik ontspannend en rustig.

Ek het met 'n motorfiets gereis. Daar was veilige parkering agter toe hek gewees. Die restaurant maak ongelukkig bietjie vroeg toe. Reeds 5 uur. Maar die eienaars het meer as net opgemaak daarvoor deur vir my kos en 'n vars slaai in 'n piekniekmandjie gepak wat ek na my kamer kon neem en heerlik aandete eet in die privaatheid van my eie houtdek wat oor die vallei en berge uitkyk! Die kamer is skoon en netjies en daar is alles wat nodig is om selfversorgend te wees. Baie dankie vir 'n baie ontspannende tyd.

Annette O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette O
Saam met vriende

Gasvryheid ongelooflik.

'n Heerlike belewenis, veral die gasvryheid by ontvangs. Pragtige natuurskoon. Pure plaas. Was mal oor die gevoel.

Lorraine D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Gesin met klein kinders

Wow. Net wow.

Lekker plek met rustige, vriendelike mense. Kersete op die stoep was besonders lekker. Ons het elke oomblik van ons tyd daar gelove. Ons sal definitief terug wees.

Maryka T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Maryka T
Gesin met klein kinders

Ek het meer verwag van die verblyf.

Rhodene H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rhodene H
Gesin met klein kinders

Dit was regtig baie baie lekker om by so oulike plek en vriendelike mense te kon bly!

Dit was 'n ongelooflike ervaring en heerlik gebly, ek sou net 'n paar goed in die kombuis vervang of bysit, alles was nie daar nie, dit was moeilik om in die koue te braai buite en dan geen TV, was dalk nodig vir die kinders. Die mense daar is ongelooflik vriendelik en bedagsaam.

Wessel R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek met gawe mense!

Wilgewandel Holiday Farm is perfek geleë vir iemand wat wil wegbreek en net wees.

Lorinda V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda V
Gesin met klein kinders

Lekker gebly en uitgerus.

Vriendelike personeel, goed geleë, veilig. Sal enige iemand aanbeveel soontoe. Die feit dat daar nie 'n TV was nie, het dit net nog beter gemaak.

Alison S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison S
Saam met vriende

Lovely vibe, lovely and clean, had all that we needed.

We stayed here as we were running the Cango Marathon, this place is just 2 km from the start. The ostrich steak from their restaurant after the race was the best I have ever had! I would highly recommend this place.

Normichia V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Normichia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and comfortable.

Its a great holiday destination. I would recommend everyone to go.

Mathilda E - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda E
Gesin met klein kinders

‘n Lekker stop om die vakansie af te skop.

Die kinders het dit so baie geniet. Wat ‘n lekker stopplek om die vakansie te begin. Ons sal definitief weer daarheen gaan. Wens net die winkel was ‘n klein bietjie later oop.

Mathilda D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mathilda D
Gesin met klein kinders

Plat op die aarde pret en gasvryheid.

Plaasdiere en voer van diere, baie aktiwiteite en naby aan die grotte en Canga Zipline. Heerlik.

Sp D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sp D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ontvangs, diens en vriendelike, behulpsame personeel.

Die plaasbestuurder, Pienaar, het ons dadelik welkom laat voel, so ook al die personeel met wie ons in aanraking was. Die selfhelp-eenhede is netjies en knus en bevat alles wat jy nodig het. Pragtige omgewing en genoeg aktiwiteite om jouself besig te hou. Die Cango Grotte en Wild Life Ranch is ook net om die draai wat vir seker gaan sorg vir 'n dag of 2 se avontuur. Alhoewel die restaurant 17:00 toemaak, was dit geen probleem nie, jy moet net jou goedjies mooi beplan. Sal vir seker weer daar gaan bly as ons weer 'n Karoo-vakansie beplan. Baie dankie vir uitmuntende diens en vriendelikheid.

Natasha V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Paradys vir kinders.

Ek en my gesin het vir 2 nagte by Wilgewandel geslaap, terwyl ons vir ons kinders die Kango-grotte en Outshoorn omgewing gewys het. Kinders was in ekstase oor die swaaie, wipplanke en diere, veral die kamele. Die verblyfplek was baie netjies. Dit is egter steurend as jy effense raserige bure het, want die wooneenhede is naby mekaar. Die ontbyt, wat ingesluit was by ons verblyf, was lekker. Die feit dat dit slegs bedien word vanaf 8:30 het dit vir ons onmoontlik gemaak om die tweede oggend ontbyt te eet, omdat ons reeds vroeg in die pad moes val. (sou graag wou sien dat ontbyt vroeër beskikbaar is). Verder was alles baie lekker en die personeel was deurentyd vriendelik en behulpsaam.

Edith L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edith L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

A great place to stay but missed a TV though.

Anita S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies.

Wilgewandel is 'n wonderlike plek om lekker dinge saam met jou kinders te doen. Dis baie naby die Kangogrotte geleë.

Johan B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Ons kuier was baie aangenaam. Dit was koud en ons kon sneeu sien. Iets wat ons nie verwag het nie.

Ben B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie aan verwagting voldoen nie.

Was nie bewus dat ontbyt nie by goedkoper kamers ingesluit is nie. Kamer het geen venster nie, moes dus stoepdeur snags oop los. Veiligheid? Restaurant maak 17h00 toe, te vroeg vir vakansieoord! Gesin met jong kinders sal dit wel interessant vind.

Tim H - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim H
Saam met vriende

Ideal location for our needs. Just sorry the restaurant hours are not very conducive for an early getaway.

See star rating.

Chenell N - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenell N
Gesin met klein kinders

Beste naweek wat ek ooit gehad het, my seun van 7 wil baie graag weer gaan.

Beste naweek, goeie diens en baie vriendelike personeel, fantastiese etes ook en genoeg vermaak vir kinders. Nie eers TV gemis nie.

Thea D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendliness of all staff members is commendable.

The staff members were so friendly and helpful from the minute we arrived until we left two days later. It included the management, restaurant personnel, personnel working with the animals as well as the cleaning staff. I cannot remember encountering this at any other venue where we stayed during the past few years.

Mariette N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette N
Gesin met klein kinders

Dit was weereens onverbeterlik.

Dis was baie lekker. Personeel vriendelik. Lekker baie aktiwiteite vir kinders. Rustige omgewing en baie netjies.

Charloretha W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charloretha W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie heerlik en rustig, sal beslis weer gaan.

Die woonstel was baie netjies en die personeel was vriendelik en behulpsaam. Dit was definitief die moeite werd.

Dianthea T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dianthea T
Gesin met klein kinders

Dit was opwindend met 'n huislike atmosfeer.

Baie goed vir 'n gesin en goed toegerus vir kinders.

Heleen B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was werklik aangename verblyf.

Vriendelike personeel, netjies en mooi skoon, en braai-area op dek van eenheid was 'n treffer. Baie rustig en sentraal geleë naby alle besienswaardighede. Sal beslis terug gaan.

Leon L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Gesin met tieners

'n Genotvolle ervaring vir volwassenes en kinders, met hope vrede in 'n rustige omgewing.

Baie dankie aan LekkeSlaap en Wilgewandel, ook spesiaal aan Anina en Ria vir flinke en vriendelike diens.

Monique C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Monique C
Gesin met klein kinders

Akkommodasie was maar basies, maar die verskeidenheid aktiwiteite vir die kinders was baie goed.

Die verblyf is nie luuks nie, maar voldoende. Uitleg en opdeel van die gastehuis was bietjie vreemd (huis opgedeel tussen besoekers en personeel). Diens was vriendelik. Wye verskeidenheid aktiwiteite vir die kinders: baie goed.

Sarelda L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarelda L
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie goeie diens en heerlike bederf vir die kleintjies.

Andre S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S
Gesin met tieners

Beeldskone natuur.

Baie geskik vir mense met jong kinders. Baie om te doen op die plaas.

Anza G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anza G
Gesin met klein kinders

Ideaal vir 'n gesin, kinders gaan vroeg uit en vertoef met die diere op die perseel , was 'n avontuur vir hulle en 'n rusplek vir ouers.

Met ons aankoms was almal vriendelik en het ons hartlik verwelkom. Die personeel kan nie genoeg vir jou doen nie. Jy kon enige persoon nader, was nie nodig om van bakboord na stuurboord gestuur te word nie. Die verblyf was skoon en netjies. Handdoeke is elke dag om geruil en hout is voorsien vir die mans wat wil braai.

Jakkie L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid en diens.

Die vriendelikste diens wat jy kan kry van Pienaar en sy personeel.

Mariette N - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette N
Gesin met klein kinders

Ongelooflik en baie bekostigbaar.

Mooiste plekkie. Vriendelikste mense. So baie om te doen veral vir die kinders. Regtig ongelooflike waarde vir geld.

Lothar S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lothar S
Saam met vriende

Super shop where one can find rare things!

Lovely enviroment and nice people. Very quiet and a lot of things to do.

Lourens En Jessie R - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens En Jessie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en naby besienswaardighede.

Wilgewandel is 'n lekker kuierplek vir 'n gesin met die verskillende diere en is baie goed geleë.

Lyon V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Topgehalte-verblyf en vriendelikheid gee hulle 5 sterre.

Ek sal weer en weer terug gaan, want dit was wonderlike rustig en ons het dit baie geniet. Die personeel was baie behulpsaam.

Rene M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

Uitstekende diens, netjiese skoon verblyf plek met 'n heerlike ontbyt elke oggend.

Dit is 'n diereparadys vir volwassenes en ons kleindogter het baie gehad om te doen. Sy het dit baie geniet.

Liezel B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig!

Gasvrye en vriendelike mense.

Riaan B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ervaring, vinnige diens en 'n rustige plattelandse atmosfeer.

LekkeSlaap se diens was puik. Ons gaan beslis weer Wilgewandel besoek. Volpunte vir julle.

Max A - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max A
Gesin met tieners

Far more than we expected

The reception and welcome was excellent! The staff was very pleasant and helpful and it was good value for money! There was entertainment for the children as well as teenagers and it was a very pleasant and enjoyable stay that I would recommend to anyone that intends visiting the Cango Caves.

Rachel D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel D
Gesin met klein kinders

It was lovely, with a clean and spacious room, a comfy bed, and lots to do

We had a lovely stay!!. Room was clean and comfortable. The kids had lots of fun. Loved the animals . Highly recommended. A wonderful weekend and we will be back!

Franco V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Franco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nie weer daar gaan bly nie.

Hulle het besluit om die gras op die plaas tot na 22:00 in die aand met 'n trekker en bossiekapper te sny. Die rus en stilte was verstoor.

Debbie K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie K
Gesin met tieners

Scenic, comfortable and hospitable

Great place to stay over just outside of the Cango Caves. Staff were extremely hospitable and helped with local information as well as organising the best ostrich sausage ever!! We had ostrich sausage for breakfast and dinner for 2 days! Beds were extremely comfortable and the views from our room were so pretty. Would highly recommend the place!

Tania S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Gesin met klein kinders

Oorslaap op pad na Die Hel toe.

Dis 'n wonderlike plek, so rustig en lekker. Die kinders het dit vreeslik geniet om die diere te voer, putt-putt te speel, buggies te ry en die kamele het GROOT aftrek gekry. Sal enige tyd weer gaan.

Johanna H - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna H
Saam met vriende

'n Heerlike plaasatmosfeer. Stil en rustig!

Goeie verblyf, skoon en netjies. Rustig en lekker warm. Vriendelike mense! Wilgewandel is jou antwoord.

Melanie B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B
Gesin met klein kinders

'n Rustige ervaring! Fantasties vir kinders!

'n Baie mooi omgewing. Die plek is netjies, dit is net die televisie wat ontbreek. Die kinders raak verveeld na 'n tyd.

Jacob B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en pragtige uitsig vanaf kamer. Uitstekende restaurant-area.

Ons is baie vriendelik ontvang. Skoon geriewe. Billike prys. Lekker gebly.

Lourens W - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Die verblyf was fantasties, die eenhede het meer as wat mens nodig het, en ons is persoonlik ontvang en het baie tuis gevoel. Hierdie plekkie is nou permanent op ons reislys!

Anet V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig!

'n Gasvrye plaaservaring propvol verrassings. Perfekte oorslaapplekkie op pad kus toe met baie om te doen saam met die kinders.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangogrotte-pad, R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NTAwYWY5LTI0N2UtNGIxOS1hMDQzLTViNDMwMTlhNGM3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 49 5 1 5 Cango Caves Road R328 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.40354532994 22.217129485448
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!