Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Gesinskamer met Dubbelkamer
- Selfsorg
- Gesinskamer
- Selfsorg
- Kamer met Dubbelbed en Slaapbank
- Selfsorg
- Double Room with Sofa Bed
- Selfsorg
Huisreëls
Die aktiwiteite by Wilgewandel is nie ingesluit in die akkommodasieprys nie.
Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Slegs betaalde gaste word by gastehuis toegelaat.
Geen musiek word toegelaat nie.
Daar is geen TV's in die kamers nie.
Hout is teen R50 per bondel te koop.
Aandetes/Restaurant:
Daar is 'n gelisensieerde restaurant op die perseel.
Die restaurant sluit om 17:00.
Aandete kan bedien word indien dit vooraf gereël word.
Aandetes moet voor 16:30 by die restaurant bestel word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Cango Caves Road, R328, 28 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 33 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang