Grabouw Akkommodasie by William Everson Wines | LekkeSlaap
+17

William Everson Wines

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 2281, Grabouw , 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

William Everson Wines is in Grabouw en bied gehalteverblyf in 'n oornagkamer en selfsorgkothuis. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die N2-hoofweg, doendinge en besienswaardighede.

Die gastekamer beskik oor 'n slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n plafonwaaier en daar is 'n tafeltjie met 2 stoele, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Let wel dat die kamer nie 'n kombuis het nie.

Die selfsorgkothuis is in die tuin. Daar is 2 slaapkamers waarvan een 2 enkelbeddens het en die ander net 'n enkelbed het. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kothuis het ook 'n leefarea met 'n kombuisarea en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.

Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eenhede is deel van die huis waar William Everson Wines en die Everson's Cider oorspronklik begin het.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir William Everson Wines
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Essenhoutlaan 2281, Grabouw , 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink William Everson Wines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 2281, Grabouw , 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyQP5sFGuLvWAI4kjToPsjajz72uYx0rhaJbLoUyKuBxPsI7ofe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 2281 Essenhout Avenue Grabouw 7160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.145531 19.016756
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za