Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willie's Barn

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Wilmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Willie's Barn
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ciska D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaaskuier.

Die verblyf by Willie's Barn is pragtig en het alles wat nodig is vir 'n naweek. Die kommunikasie vanaf die eienares was uitstekend en volledig, selfs die load shedding-skedules is verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Dankie Ciska! Ons waardeer jou positiewe resensie baie! Kom weer kuier in die toekoms!

Willie's Barn
Deirdrie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdrie G

Baie lekker.

Mooi, skoon, heerlike tuisgebakte beskuit. Sal graag weer tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Baie dankie! Waardeer jou positiewe terugvoer!

Willie's Barn
Anina O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina O
Besigheidsreis

Lekker ontspan verblyf tussen die wingerde.

Baie netjies en veilige verblyf. Heerlik tussen wingerde en groot stoep met grasperk en baie mooi uitsig oor wingerd en berge!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Dankie vir jou positiewe woorde, ons waardeer!

Willie's Barn
Albert G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G
Besigheidsreis

Heerlik en rustig.

Heerlikke ruim en super netjiese huisie op die plaas. Die gasvrou was uitstekend. Ons verblyf daar vir die week was heerlik en salig. Die swembadjie was baie welkom in die hitte van die middae. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Dankie Albert vir jou resensie! Willie's Barn waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom in die toekoms!

Willie's Barn
Elma F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma F
Saam met vriende

Rustige plaasatmosfeer, pragtige uitsig op die berge.

Heerlik gekuier! Goed uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamlyn F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamlyn F
Gesin met klein kinders

Rustig, netjies & gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Ons het die splash pool baie geniet met ons klein kinders. Groot grasperk waar kinders tot laat kon speel. Plaas is baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scott K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott K

Great setting, couldn't have asked for more.

Fantastic setting on the farm with vineyards and surrounding mountains. On a bike trip with my brothers, one from England, and stayed the evening in Rawsonville.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybrand V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, gerieflik en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Verblyf was baie lekker. Eiendom is goed ingerig en diens was baie goed. Daar is egter paar stukkies toerusting wat kan verbeter, soos daar was geen braaitang nie. Die kurktrekker was baie goedkoop en maak jou hande seer as jy 'n bottel wil oopmaak. Daar was ook geen whiskyglase of behoorlike wynglase nie, slegs gewone glase. Die jacuzzi was ook nie skoon gewees nie. Ook geen gesighanddoeke was voorsien nie. Verder het ons heerlik op die plaas gebly en baie veilig gevoel. Baie goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Dankie Sybrand vir jou resensie.
Ons neem kennis van dit waarop ons kan vebeter!

Willie's Barn
Ohna P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ohna P
Saam met vriende

Die verblyf is skoon, netjies en baie prakties. Baie wynplase om te besoek!

Ons het regtig heerlik gekuier en lekker ontspan. Die stoep met sy uitkyk op die berge op skemersaande was prentjiemooi en onvergeetlik! Die eienaars is baie vriendelik en gaan werklik uit hulle pad om besoekers welkom en tuis te laat voel. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Baie dankie Ohna vir jul resensie. Was lekker om julle by ons te kon huisves!
Hoop ons sien jul weer!

Willie's Barn
Eileen J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen J

Heerlike rustige atmosfeer omring deur die berge. Mooi uitsig.

Dit is 'n heerlike kuierhuis met 'n baie lekker stoep. Beddens is baie gemaklik. Pragtige uitsig vanuit die kamers. Wilmien en haar man het ons baie tuis laat voel. Baie aangename mense. Ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer julle woorde. Hoop ons sien jul gou weer!

Willie's Barn
Wesley M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesley M
Gesin met klein kinders

Great place and lots of space.

We enjoyed our stay and would definitely return again one day. The kids had loads of fun too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Thanks for your positive response, we appreciate it! Hope to see you again in the future!

Willie's Barn
Chantal R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Loved everything about my stay. Nice and clean. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Thanks for your positive review, we appreciate it.
Hope to see you again in the future!

Willie's Barn
Nicola H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola H
Gesin met tieners

Such an absolutely amazing place and we can't wait to go back.

Beautiful and peaceful. The owners had thought of everything to make your stay comfortable and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Thanks for our lovely review Nicola. We appreciate it a lot.
Hope to see you again in the future.

Willie's Barn
Jan R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R
Gesin met tieners

Ruim plek op 'n mooi plaas. Ideaal geleë om area te verken.

Ruim eenheid. Sal enige tyd weer daar bly. Kort dalk net 'n plek om klere op te hang. Kommunikasie was puik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Willie's Barn se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering, dit word waardeer.
Sal aandag gee aan die klerespasie.
Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!

Willie's Barn
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boontjiesrivier-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d59250308a77aaa9cc2b94cc3be5d104543739da56de1a420f8ddd79bdce15196b18a1c3cd1c836539633b38350c901de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 Boontjiesrivier Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.697862255536 19.33428245096
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem