Williston Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Williston Gastehuis is in die dorpie Williston, in die Noord-Kaap geleë op die R63-roete na die Weskus en Kaapstad.

Die gastehuis is karaktervol en bied 'n unieke ervaring in die Karoo.

Die gastehuis beskik oor 3 en suite-stoepkamers. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 slaapkamers en 2 aparte badkamers in die huis. Een slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander een het 'n dubbelbed plus enkelbed.

Al die kamers beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe. Let wel dat die gastehuis nie ontbyt bedien nie, maar gaste is welkom om alle maaltye by Karoo Internasionaal Manna Restaurant naby die gastehuis te geniet.

Gaste kan vooraf reël om van die gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetarea en braaigeriewe gebruik te maak. Daar is parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is in die middedorp naby die bank en ander winkels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Williston Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false