Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Ossewa Laan, , Pretoria, 0180, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Cottage is 'n bekoorlike tuinkothuis op dieselfde perseel as die eienaar se hoofhuis. Dit is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot die N4- en N1-hoofweë en die OR Tambo Internasionale Lughawe is net 35 minute se ry van die kothuis af.

Die kothuis is modern en het lugversorging, 'n oopplan-sitkamer, - kombuis en slaapkamerarea. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en daar is oorgenoeg pakplek in die kaste. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, yskas, breekware en eetgerei. Tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Daar is 'n wasmasjien, 'n strykyster en strykplank in die kothuis. Die badkamer het pragtige leiklip-teëls en 'n stort. Die kothuis het 'n platskerm-TV met WiFi, Netflix en sekere DStv-kanale.

Veilige parkeerplek word agter 'n elektriese hek voorsien. Gaste mag gerus van die swembad op die perseel gebruik maak.

Die kothuis is naby 'n hospitaal geleë en daar is ook sonkrag, so gaste se verblyf sal nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 115 resensies vir Willow Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 106 Ossewa Laan, , Pretoria, 0180, Gauteng
  • Gaste dink Willow Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Ossewa Laan, , Pretoria, 0180, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5ODA5OGE4LTgyODEtNGZmOS05ZDc2LWNkZGViZjYyMTRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 106 Ossewa Avenue Die Wilgers 0180 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.76117320975 28.319269982803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem