LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willow Manor | LekkeSlaap
+193

Willow Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potgieterstraat 7, Brits, 0250, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Willow Manor is 'n elegante gastehuis in Brits, 'n klein myndorpie sowat 52 km buite Pretoria en 88 km vanaf Sun City. Daar is restaurante binne 3 km van die gastehuis en Wimpy is net 200 m weg.

Willow Manor se vriendelike en professionele personeel is daar om vir gaste 'n goeie ervaring te gee en om die kamers skoon en netjies te hou.

Verblyf word in die standaard deluxe-kamers, superieure kamers en deluxe-kamers gebied. Elke kamer het 'n privaat badkamer, TV met DStv Openview, 'n DVD-speler, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n versameling DVD's.

Ontbyt, middagetepakkies en aandete kan teen 'n ekstra koste op weeksdae gereël word.

Willow Manor het 'n gerieflike gastesitkamer en gratis WiFi in openbare areas. Gaste kan van die groot swembad buite gebruik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 37 resensies vir Willow Manor
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Potgieterstraat 7, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Willow Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Brits Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potgieterstraat 7, Brits, 0250, Noordwes
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2MDk5YzI3LTk0Y2YtNDlmNS04M2E1LTgyNjg5MmZmZmY5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 7 Potgieter Street Brits 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.62829158221 27.784968316555
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!