Will's Place
10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Rita Crescent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Will's Place bied selfsorgverblyf aan 10 gaste, net 1 km vanaf die see. Die verblyf is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 2 sitareas. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het dubbelbeddens en en suite-badkamers met baddens en storte. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, 'n oond, 'n stoof, 'n yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by een van die etenstafels geniet en daar is ook 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n ysmasjien.
Die leefarea het 'n pool-tafel, gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale, en gaste kan ook in die sitarea op die eerste verdieping ontspan. WiFi is beskikbaar.
Die grondverdieping lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en daar is 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing op die eerste verdieping. Die huis is met 'n alarmstelsel vir ekstra gemoedsrus toegerus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Rita Crescent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Will's Place het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Rita Crescent, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang