LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willy's Chateau | LekkeSlaap
+45

Willy's Chateau

B&B

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Willy's Chateau
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Susan N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Netjiese en vriendelike plek. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Willy's Chateau's terugvoer

Thank you for your review, we hope to see again.
Kind Regards,
Willy and Jessica

Willy's Chateau
Renier B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier B
Enkelreisiger

Fantasties, presies wat ek nodig gehad het.

Veilige parkering, lekker na aan die plek waar ek moes besigheid doen.

Willy's Chateau's terugvoer

Goeie dag Renier,

Baie dankie vir die beoordeling.

Groete,
Willy & Jesica

Willy's Chateau
Marlien B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien B
Gesin met klein kinders

Die eienaars, fasiliteite en atmosfeer het ons verwagtinge heeltemal oortref!

Van die eerste oomblik wat die eienaars van Willy's Chateau ons welkom geheet het, het hul ons byna laat voel soos familie wat tuiskom. Die fasiliteite was baie meer luuks as wat ek verwag het vir daardie prys, en die ontbyt, gasvryheid, vriendelikheid en hele atmosfeer is regtig besonders. Dit was verseker my beste gastehuis-ervaring in 'n lang tyd. Ek sal ongetwyfeld weer daar tuisgaan as ek in die omgewing is.

Nelmari O - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari O
Gesin met tieners

Die vriendelikheid en gasvryheid was vyfster gehalte.

Dit was 'n wonderlike ervaring om by Willy's Chateau te bly. Willy en Jessica was absoluut vriendelik, hulpvaardig en het ons baie tuis laat voel. Ons beplan om beslis weer daar te bly in die toekoms. Die area is sentraal en ons het baie veilig daar gevoel.

was R1 020
Vanaf R867
per nag (vir 2 persone)
was R1 020
Vanaf R867
per nag (vir 2 persone)
was R1 020
Vanaf R867
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leicester-weg 46, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNjc1ZTEwLWIwNTUtNDc1NC05MmFkLTNiYzAxOGJmYWU2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 020, nou Vanaf R867  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 46 Leicester Road Kensington 2094 Gauteng 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -26.194953691462 28.110065460205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!