Atlantic Postcard

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié woonstelletjie is deel van die hoofhuis en is in 'n stil woongebied met pragtige uitsigte oor die Baai en Tafelberg geleë. Dis stapafstand vanaf die strand en MyCiTi-busroete.

Verblyf word aangebied in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en wasbak. Die aparte kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster en basiese kombuistoebehore. Daar is ook 'n haardroër, TV, en 'n strykyster en strykplank.

Linne en handdoeke word voorsien en ons het 'n draagbare braai wat op aanvraag beskikbaar is.

Die eenheid het 'n privaat ingang en daar is parkeerplek op die perseel beskikbaar agter sekuriteitshekke.

Slaapplek

'n Bespreking by Atlantic Postcard sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Atlantic Postcard gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za