Stay at Windgatwyfie se huisie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canterbury Bell 16, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay at Windgatwyfie se huisie is 'n lieflike eenheid en bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf in Veld En Vlei, Richardsbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat ook na langer verblyf soek.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus.
Daar is gemaklike sitplekke, 'n lessenaar en 'n slim-TV in die aparte leefarea.
Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die swembad. Buite die eenheid is daar 'n tafel met stoele en braaigeriewe. Die verblyf is ook stapafstend van restaurante in die omgewing.
Slegs gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat. Geen ekstra gaste of besoekers sal toegelaat word nie.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sophia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Canterbury Bell 16, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stay at Windgatwyfie se huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Canterbury Bell 16, Veld En Vlei, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal