Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Gastehuis in Shere

Windmills Rest

  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 98 Cole Street, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Windmills Rest is in Shere, Pretoria geleë en bied 'n keuse van eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 4 mense.

Gaste kan die Biko-, Thuli-, Thambo- en Hani-kamer bespreek, wat almal lugversorging het en privaat ingange het. Die kamers is ingerig met koningingrootte- of enkelbeddens, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Die kamers is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale asook WiFi-toegang in sekere areas van die eenhede. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskas, 'n stoof en 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Windmills Rest is net 6 km vanaf die Grove-winkelsentrum, 12 km vanaf die Woodlands-sentrum, 13 km vanaf Menlyn Park Mall, en 'n verskeidenheid gholfbane asook besienswaardighede en doendinge kan in die area gevind word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 170 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lynette V
5.0
Windmills Rest is 'n lieflike oornagkeuse in die ooste van Pretoria! A1 is klein maar prakties en gemaklik. Die kombuis het alles in wat mens nodig he...
Sien meer
Aug 2026
Katia R
Saam met lewensmaat
5.0
It was welcoming and I would go again. The people were very welcoming. I would stay there again. It was nice and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Marike L
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Die kamers is mooi, groot en netjies.
Jun 2026
Anton S
5.0
Fantasties en groot bederf. Nicol en Christo is die beste. Hulle het uit hulle pad gegaan om vir ons die naweek baie gemaklik te maak. Fantastiese ple...
Sien meer
Apr 2026
Nicky M
Saam met vriende
5.0
Great and comfortable stay. Conveniently located near shops, clean, comfortable and well-maintained rooms with everything you need. Fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 170

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 98 Cole Street, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Windmills Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

98 Cole Street, Shere AH, Pretoria, 0084, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVlY2I5MTk5LWVkYzEtNDVhYS05MmNmLTQ2N2ViMDg1ZjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 170 5 1 5 98 Cole Street Shere AH 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.799176385712 28.354536406696

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang