Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsong Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-straat 23, Vermont, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Windsong Holiday Home is op die grens van Onrus en Vermont in 'n stil woongebied en bied gerieflike vakansieverblyf. Dit is ideaa vir 'n groot gesin of 'n groep vriende, aangesien hierdie huis spog met pragtige see-uitsigte.

Dié huis bied slaapplek ana 8 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer met see-uitsigte het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n tuin-uitsig en 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook 'n koffiemasjien toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die tweede sitkamer het 'n kaggel, 'n koningingrootte-bed en 'n TV, terwyl die studeerkamer 'n dubbelbed het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei 'n sonnige stoep met 'n tafel en stoele, asook 'n Weber-braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Die huis is op die grens van die gewilde Onrus-kranspad en is net 5 minute se stap vanaf die Jan Rabie-getypoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Windsong Holiday Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Windsong Holiday Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jeaneke Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 21

Jaar gelys 2

Ligging

  • Duiker-straat 23, Vermont, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windsong Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-straat 23, Vermont, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48771d4091c3445036b047bc31bac24e8ec8ff2d11bfba9c386aab538e72fed761a3cf7618548fe79ddbca77d9e879299e93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 23 Duiker Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4183636 19.1584375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem