LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+56
Hotel in Hermanus

Windsor Hotel Hermanus   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 204 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 49 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Windsor Hotel en sy selfsorgeenhede is in privaat besit en staan trots op die randjie van Hermanus se asemrowende Walkerbaai. Die meeste kamers bied panoramiese uitsigte oor die see en daarmee saam die wêreld se beste walviskyk-geleenthede vanuit die kamers.

Die 120 jaar-oue Windsor is naby Hermanus se middedorp met sy ryk verskeidenheid restaurante, galerye en winkels, en is al gemoderniseer, sonder om sy familie-atmosfeer en huislike gasvryheid te verloor.

Die verblyf bestaan uit kamers met see-uitsigte, kamers sonder see-uitsigte en 10 Anneks-kamers wat bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, TV, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad in.

Die hotel bied konferensiegeriewe vir 80 afgevaardigdes en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Hermanus, met sy sjampanje-kleurige lug, is 'n pragtige 120 km-rit van Kaapstad af en die elegante Windsor is die perfekte plek om te ontspan en 'n groot verskeidenheid doendinge in die omtrek aan te pak. Doendinge naby ons sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide wandelings en bergfietsry in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 346 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Helen N
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful sea front hotel with very friendly and welcoming staff. Beautiful location, spacious rooms and a safe area. Secure parking on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Lumari H
Gesin met tieners
5.0
Lieflik! Pragtige hotel met baie historiese waarde. Ligging fantasties. Waarde vir geld!
Aug 2026
Jason L
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. I loved my stay, highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Johan M
5.0
Alles wat nodig is. Lieflike area en uitsig. Lekker gebly soos altyd. Lieflike uitsig.
Aug 2026
Elisabeth S
Saam met lewensmaat
5.0
It was great! Thank you. It was good. Very nice location with a view over the sea. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 411

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 49 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Windsor Hotel Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 204 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAewekzqLTMNEOWZ8GP8W9X1DSUJcZt3Wdt4R1UnKte1c1u3D5W2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 346 5 1 5 49 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.421222222222 19.240222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang