LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Windsor House | LekkeSlaap
+72

Windsor House

Boho Suite
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kompakte kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n yskassie, waaier, TV en stoep. WiFi, Nespresso-koffiemasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektriese handdoek word voorsien. Die kamer is die kleinste van die 3 suites en is nie ideaal vir langer verblyf nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt.

Huisreëls

Ongelukkig kan ons geen kinders jonger as 12 jaar akkommodeer nie. Wasgoeddienste is 'n opsionele ekstra. Die kroegie se voorraad word nie by die tarief ingesluit nie. Ontbyt kan teen R75 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin-suite
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is op die onderste verdieping geleë. Die kamer is 'n groot dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed. Dubbele stoepeure bied toegang tot die tuin en swembad-area. Daar is 'n privaat badkamer direk oorkant die slaapkamer met 'n stort en aparte bad. Hierdie pragtige moderne kamer beskik oor lugversorging, 'n groot lessenaar, gratis WiFi en 'n TV met DStv. Ons kan ook 'n hardeskyf met flieks voorsien. Gaste het hul eie sitarea in die kamer en daar is 'n kroegie, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Ons kombuis is ook beskikbaar vir gaste indien hulle dit nodig het. In die somer kan ons ontbyt in binnehof bedien of in die winter in die eetkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt.

Huisreëls

Ongelukkig kan ons geen kinders jonger as 12 jaar akkommodeer nie. Wasgoeddienste is 'n opsionele ekstra. Die kroegie se voorraad word nie by die tarief ingesluit nie. Ontbyt kan teen R75 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Constantiaberg-suite
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is op die boonste verdieping geleë en is 'n superieure dubbelkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasbakke vir hom en haar. Die slaapkamer lei reguit na 'n moderne oopplan-sitkamer en -eetkamer met 'n privaat stoep en uitsigte oor die tuin, tuinhuisie en groot swembad. Die boonste verdieping is heeltemal omring deur glasvensters wat baie natuurlike lig deurlaat. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n Nespresso-masjien vir die koffieliefhebbers. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Ontbyt kan bo of in die binnehof bedien word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Kontinentale ontbyt.

Huisreëls

Ongelukkig kan ons geen kinders jonger as 12 jaar akkommodeer nie. Wasgoeddienste is 'n opsionele ekstra. Die kroegie se voorraad word nie by die tarief ingesluit nie. Ontbyt kan teen R75 per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Windsorlaan 9, Tokai, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e28f1ebaa62703398da3f9107394aecd2d60b693f70d78dcbedacd47e63cd1e9e80cb59ddfaca8c7540d419e2d1cffc6ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 9 Windsor Lane Tokai 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.0584104678 18.444332331419
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!