3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Heuning Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Windvanger is 'n pragtige losstaande selfsorgwoonstel in Struisbaai. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, die strand en die mees suidelike punt van Afrika in L'Agulhas geleë.
Die eenheid is op 'n privaat woonerf geleë en het 'n privaat, aparte ingang via 'n stel trappe. Die woonstel het 'n dubbel- en enkelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n haardroër, verwarmer en 'n waaier. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 3, en is met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, elektriese tweeplaatstoof met oond, gas tweeplaatstoof, skottelgoedwasser en alle basiese eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike enkelrusbanke, 'n enkelbed, 'n TV met DStv en 'n glasskuifdeur wat na 'n houtdek op die balkon lei. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Buitebraai, braaihout en -toerusting is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die veilige buite-parkeerarea langs die ingang van die eenheid. Toegang word via 'n elektroniese hek verkry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Deon en Delene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Heuning Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Windvanger het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Heuning Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang