Windward Langebaan
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 11, Madriko 22, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Windward Langebaan is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan geleë is. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die gastetoilet het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, oond, gasstoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n eetkamerstel, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n tafel en stoele.
Hierdie verblyf bied maklike toegang tot die hoofstrand waar gaste die strandmeer kan geniet. Boonop is die bekende Weskus Nasionale Park ook naby.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Bree-straat 11, Madriko 22, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bree-straat 11, Madriko 22, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom