LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Winelands Gateway | LekkeSlaap
+6

Winelands Gateway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millettia-straat 42, Rouxville, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Winelands Gateway is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Kuilsrivier, Kaapstad. Die perseel is 15 tot 20 km van Durbanville se wynplase en die Kaapse Wynlandstreek af.

Die woonstel is vas aan die hoofhuis en die ingang is deur die hoofhuis. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ingeboude kaste. Gaste wat nie lus is om te kook nie, kan vir die gashere vra om maaltye te bestel. Daar is gratis WiFi en DStv is beskikbaar vir alle gaste. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n voertuig.

Die perseel is net 'n entjie se ry vanaf 2 winkelsentrums, restaurante en sowat 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Winelands Gateway sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Winelands Gateway
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Millettia-straat 42, Rouxville, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Winelands Gateway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kuilsrivier Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millettia-straat 42, Rouxville, Kuilsrivier, Kaapstad, 7580, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeHiRcR7uwtagaWiDpMVDh403c7OiO7PFGrzdiCKjBUtlKSCA4y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 42 Millettia Street Rouxville, Kuils River 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.91453438831 18.698333884061
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!