Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winelands Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 105

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Winelands Home
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Natasha B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Natasha B

Ek was al na 4 dae gereed om huis toe te kom, ek het 'n verkeerde bestemming gekies.

Die huis is baie mooi gemeubileer, die beddens gemaklik. Die eienaars en agent is baie tegemoetkomend en hulpvaardig. Die eenheid het egter baie min spasie vir 'n gesin van 5. Daar is nie kuierplek beskikbaar behalwe om die eetkamertafel nie. Al die kamers het lugversorgers, maar die leef- en kuierarea nie. Dit het in die hitte tot gevolg gehad dat my mense na hul onderskeie kamers beweeg het in plaas daarvan om saam te kuier in een area. Daar is geen koeltebome naby die eenheid nie, en buite kuier is slegs moontlik as die son gesak het, want daar is nie koelte nie. Die eenheid self het beperkte uitsig en is teen die pad geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Home se terugvoer

Hi Natasha, baie dankie vir jou boodskap. Ons het gedink julle bly heerlik met die kids wat kon swem en die 6 hondjies wat saam gekom het. Ons het spesiaal die erf omhein vir hulle. Ons Winelandshome bestaan uit drie slaapkamers plus 'n ekstra kinderkamer. Dink wel die see was dalk bietjie verder as wat jy gedink het. Ons is gelee in die pragtige Devon-vallei in die wynlande. Volgende keer moet julle dalk ons mooi Sedgefield-vakansiehuis by die see bespreek. Baie mooi 2024 vir julle.

Winelands Home
Noelene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene V
Gesin met tieners

Gerieflike en snoesige oorslaap-plek.

Baie goed toegerus. Voorsorg vir beurtkrag help baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Winelands Home se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Noelene, dit was lekker om julle te huisves in mooi Stellenbosch. Ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom. Onthou gerus Avemore het ook oulike plekkies in sentraal van historiese dorpie in Stellenbosch. Baie groete.

Winelands Home
Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonvallei-weg, Le Verger, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39efb6243d10409e9ff18ce2f87aedfda665166605b774af1d2a3ac79b97c1b86f506e5a09d54410b2737116cd77bcce9c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Devon Valley Road Le Verger 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.914627198422 18.818092004321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem